Die liggaamlike geboorte word ‘n fees met die geestelike geboorte.

Skrifgedeelte:

Genesis 5:1-3; Johannes 3:1-16

Liturgie:

Ontmoetingsdiens
Votum en seëngroet; Lofsang: Psalm 100-1:1,2,3,4; Belydenis – Twaalf Artikels; Skrifberyming 12-3:1,2

Verootmoedig en versoeningsdiens
Afkondiging van die Wet – Eksodus 20:1-17; Antwoord van gemeente: Psalm 51-1:3,6

Woorddiens
Bediening van die doop aan verbondskindjie Marcel Jurrick Wessels; Lees doopsfomulier; Na bediening van die doop sing Psalm 105-1:1,5; Skriflesing: Genesis 5:1-3; Johannes 3:1-16

Antwoorddiens
Gebed; Kollektes; Slotsang: Skrifberyming 8-1:1,2; Seën

Video Opname:

Julie 12, 2026

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.