Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal

Barnyard Fondsinsameling

Om kaartjies te bespreek of vir navrae kontak Liza Vogel (072 460 7779) of Magda Bekker (082 822 9247), of stuur ‘n e-pos na barnyard@gkrhk.org.za.

Bespreek nou voordat jou ideale sitplek of tafel reeds bespreek, of kaartjies uitverkoop is!

Vooraf kosbestellings moet asseblief teen 7 September gemaak word. Bestel by 012 880 2727 of dewald@barnyardtheatre.co.za Geen kos of drank van buite word in die Barnyard teater toegelaat nie.

Deure maak 90 minute voor die vertoning oop.

Skakels vir die spyskaart en die sitplek- & tafelplan:

(Sitplek- & Tafelplan laas opdateer 2026/06/26)

Vooraf Kosbestellings Sluit

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)