Hartlik Welkom By Ons Gemeente!

Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal
Kontak OnsKyk En Luister Saam

Adres

Petrelweg 44
Rooihuiskraal
0154

tye

Oggenddiens om 09:00
Katkisasie direk na oggenddiens
Belydenisklas om 16:30
Kategismusklas om 18:00

Ons Roeping

Die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal wil uiteindelik deur eenheid in geloof en in kennis van Christus tot volle wasdom groei, so volmaak en volwasse soos Christus
Efesiërs 4 : 13