Genesis

God vervul sy beloftes uit ‘n hart vol deernis.

God het die seun se gehuil gehoor. Toe roep die Engel van God na Hagar uit die hemel en vra vir haar: Wat is fout, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het die gehuil van die seun, daar waar hy is, gehoor.