Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.

Preekskets:

Die vyfde bede van die Onse Vader gebed, “Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe”, is ʼn voortsetting van al die voorafgaande bedes. Dit is ʼn opregte soeke na ʼn lewe wat God se Naam heilig, in sy Koninkryk, volgens sy wil, sodat ons die genade wat Hy ons skenk ook kan uitleef teenoor ander.
Hierdie bede sê in wese drie dinge: (1) Dit is ʼn skuldbelydenis; (2) ʼn Versoek om ons skuld te laat afskryf; en (3) ʼn Opregte voorneme om ons vryheid in dankbaarheid teenoor ons naaste uit te leef.

Video Opname:

Mei 19, 2024

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.