Streef daarna om Christus te ken, want Hy het jou reeds sy eie gemaak.

Preekskets:

Vandag sien ons weer die wonder van God se verbondsbeloftes wat deur die doop van ’n kindjie herbevestig word. God het van voor die skepping van die wêreld af al geweet wie Hy vir Homself uitgekies het.

Dit is ook die evangelieverkondiging wat ons vanmôre hoor uit Filippense. Paulus beklemtoon hoe dit Christus is wat ons reeds syne gemaak het, en daarom streef ons met ywer daarna om van harte vir Hom te lewe. Daar is net een pad, en dit is vorentoe na Christus toe.

Video Opname:

Januarie 22, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.