VERBONDENHEID MET GOD BETEKEN ‘n LEWE IN SY LIG.

Preekskets:

Dit is ons besondere voorreg om onsself Christene te kan noem. Want om Christen te wees beteken om gemeenskap met God te kan hê. Johannes leer in hierdie gedeelte juis hierdie wonderlike waarheid, maar wys ook vir ons hoe ons lewens moet lyk wanneer ons in gemeenskap met God is.

Januarie 29, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.