Om Christus te bely is ’n genadegawe van God.

Preekskets:

Hervorming, is om jou belydenis oor Jesus Christus ernstig op te neem.

Dit gaan alles oor Hom. Hy is die Seun van die lewende God. Hy is die Hoof van sy kerk. Hy is die Woord van God.

Daarom, luister na Hom. Reageer op sy Woord. Bely Hom en glo in Hom. Keer altyd terug na Hom toe.

Dit is ’n wonderlike geskenk van God af om dit te kan doen.

Video Opname:

Oktober 30, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.