JESUS IS DIE BROOD VAN DIE LEWE WAT WAARLIK VERSADIG.

Preekskets:

Vir die volgende ses weke sal ons in die prediking kyk na Jesus se sewe “EK IS” uitsprake in die evangelie van Johannes.

Vandag fokus ons op Jesus wat sê: “EK IS die brood van die lewe.” Hierdie is nie alleen ’n stelling oor voeding nie, maar dit gaan in besonder oor hoe Jesus Homself openbaar as God wat nuwe lewe gee. Meer spesifiek, EWIGE LEWE. ’n Lewe wat nie tydgebonde is soos brood of manna wat kan oud word en vergaan nie.

Video Opname:

Augustus 14, 2022

n

Ander Preke:

Deur Christus se opstanding leef ons, beweeg ons en bestaan ons.

Deur Christus se opstanding leef ons, beweeg ons en bestaan ons.

Paasfees gaan nie oor hasies en sjokolade eiers nie. Dit gaan oor God se raadsplan wat onstuitbaar tot uitvoering gekom het. Dit gaan oor Jesus Christus se offer aan die kruis, Sy opstanding, Sy oorwinning oor die sonde en die dood. Dit gaan oor lewe!

CHRISTUS SE KRUIS – WAAR BEVIND EK MY?

CHRISTUS SE KRUIS – WAAR BEVIND EK MY?

Twee rowers en sondaars en tussen hulle die sondelose regverdige God en ons Verlosser! Hulle is saam met Hom en tog van mekaar geskei. Jesus Christus hang tussen hulle. Wat beteken dit vir jou en my?