In die Here, is julle lig. Leef as kinders van die lig, vervul deur die Gees!

Preekskets:

Wat is ’n lewe in die Lig?

Om te lewe in die Lig, is om te lewe in “alle goedheid en geregtigheid en waarheid” (vers 9). Dit is ’n lewe wat getuig van jou besef van Wie die Here is, omdat die Gees dit in jou getuig. Dit is om te lewe volgens wat “goed” is in die oë van die Here. Dit is ’n lewe in Christus, deur die Gees.

Video Opname:

Mei 28, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.