Preekskets:
Wat is God se plan?
’n Bose komplot vir moord.
Vals getuienis uit elke oord.
Mense oorweldig deur haat… Ons sien die hoogste vorm van verraad.
’n Onskuldige voor die hof… ’n Situasie wat enige oomblik kan ontplof!
Een bewaar om te getuig.
’n Ander oorgelewer,
die skepping kan juig!
Dit is God se plan:
Christus se dood;
Bevryding uit my nood.
Die kruishout getuig;
Sodat ek saam kan juig!
