Volg jou roeping, biddend, want God hou sy goeie hand oor jou.

Preekskets:

Skriflesing: Nehemia 2
– God gee vir ons ‘n goeie roeping en hou sy goeie hand oor ons.
– Bied weerstand teen die slegte van die wereld. Luister en volg die goeie roeping wat God vir jou gee.
– Dit gaan nie noodwendig maklik wees nie. Jy gaan worsteling beleef.
– Gebed as oplossing tot worsteling.

Video Opname:

Deur Naldo Kent

Maart 24, 2024

n

Ander Preke:

God verenig sy kinders met Christus tot ‘n nuwe lewe

God verenig sy kinders met Christus tot ‘n nuwe lewe

As God se genade groter is as ons sonde, beteken dit ons kan maar aanhou sondig? Paulus antwoord met sy sterkste moontlike ontkenning: “Hoegenaamd nie!” Die rede is nie eerstens omdat sonde verkeerd is nie, maar omdat God iets ingrypend met elke gelowige gedoen het.

God bring vrede waar daar vyandskap was.

God bring vrede waar daar vyandskap was.

In Romeine 5 wys Paulus op die wonderlike vrug van regverdigmaking deur die geloof. Omdat Christus ons skuld gedra het, het ons nou vrede by God. Hierdie vrede is nie bloot ’n innerlike gevoel nie, maar die herstel van ons verhouding met God. Waar daar voorheen vyandskap was, het God deur Jesus Christus versoening bewerk.