VIND JOU VREUGDE IN DIE HERE, DAN SAL HY JOU GEE WAT JOU HART BEGEER.

Preekskets:

Voel dit soms of die wêreld se gewig op jou skouers lê?

Hoe lyk jou buurt se beurtkrag skudule? Die petrolprys is alweer op. Bedrog en korrupsie is daagliks in die nuus. Sien jy hoe dit voorspoedig gaan met kwaaddoeners en plunderaars wat geen agting vir ander het nie, en voel jy dan in jou binneste kwaad en omgekrap?

Wat wil jy graag hê moet gebeur?

In Psalm 37 sê Dawid: “Vind jou vreugde in die Here, dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.”

Video Opname:

Julie 10, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.