Vertel jou kinders van die Here se roemryke dade.

Preekskets:

Hoekom moet my kind katkisasie toe gaan? Waar in die Bybel sê die Here dat kinders katkisasie by die kerk moet kry? Dalk gaan hierdie vraag oor meer as net katkisasie…

Luister mooi na wat die Here julle vandag leer uit Psalm 78. Dit sal alles vir jou oopsluit.

Video Opname:

Julie 31, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.