Uit genade verlos, deur geloof. Dit is die gawe van God se GROOT LIEFDE in Christus –Lewe uit die dood!

Preekskets:

In die derde preek in ons reeks uit Efesiërs, sien ons hoe Paulus die “harde” realiteit van ons toestand voor God, in woorde uitdruk. Eers wat ons in die verlede was, en dan wie ons nou in die hede is. Voorheen bestem vir die dood, maar nou in Christus herskep tot lewe.

Maar dit alles draai om ’n krities belangrike spits.

Sy liefde. Dit is, die genade wat Hy aan ons bewys, en die geloof wat Hy aan ons skenk, op grond van sy GROOT liefde.

Video Opname:

April 23, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.