Trek die volle wapenrusting van God aan en wees sterk in die Here.

Preekskets:

Wat beteken die wapenrusting van God vir jou?

Die wapenrusting is ’n baie bekende gedeelte in Efesiërs. Mense plaas dit op boekmerke en armbande. Mens sien dit op T-hemde en plakkate. Maar hoe trek jy dit “prakties” aan? Hoe benut jy die volle wapenrusting van God, “ten volle”? Wat is die doel daarvan werklik?

Omgord die heupe – WAARHEID
Die Borsplaat – GEREGTIGHEID
Die Skoene van bereidheid – EVANGELIE
Die Skild – GELOOF
Die Helm – VERLOSSING
Die Swaard – Die GEES en Die WOORD

Paulus vertel al 6 hoofstukke lank vir ons wat al hierdie dinge beteken. Nou vat hy hulle saam.

Video Opname:

Junie 11, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.