Ons staan almal in diens van die Here Christus.

Preekskets:

In die derde preek in ons reeks uit Kolossense, staan ons ʼn oomblik stil by verhoudings. Hierdie gedeelte staan ook bekend as die huistafels. Binne die konteks van die stryd teen dwaalleer gee Paulus aan hierdie gemeente instruksies aangaande verhoudings in die huishouding.

Die verhoudings tussen mans en vroue, ouers en kinders, sowel as eienaars en slawe. Dit klink opsig self dalk nie vreemd vir ons tyd nie, maar dit was weliswaar kontra-kultureel vir die mense van Kolosse gewees. Die beginsel is nie teen kultuur nie, maar plaas eerder die vraag op “watter” kultuur. Streef ons na die wêreld se kultuur, of na ʼn Christelike kultuur?

Paulus beveel ʼn kultuur van diensbaarheid in die Here aan.

Video Opname:

April 24, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.