Gekruisig en tog lewe ek en jy!

Preekskets:

Die punt waarom dit in hierdie versegedeelte gaan is:

Christus is die geheim van Paulus se lewe. Dit beteken:
– Eerstens, dat Christus se dood die einde van Paulus se ou lewe is.
– Tweedens, kry hy ‘n ander lewe.
– Die kenmerk van diè lewe is dat dit ‘n lewe in geloof is.

Christus is ook die geheim van ons lewe in die geloof. Dit beteken:
– Christus se hart klop in jou en my lewe.
– Dit is sy Gees wat ons stuur en rig om die vrug van sy kruisiging en opstanding uit te leef.
– Sy liefde word so die krag van ons aardse lewe.

Video Opname:

April 17, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.