CHRISTUS IS DIE SOUT VAN DIE LEWE.

Preekskets:

In ons vierde en laaste preek uit die reeks oor die brief Kolossense, sien ons hoe Paulus die beeld van sout gebruik om alles saam te vat wat hy in die brief benadruk het. Sout suiwer, gee smaak, maak dors en maak selfs gesond – maar in besonder – is sout ook die simbool van die ewigheid van God se verbond.

Video Opname:

Mei 1, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.