Ons ken en vertrou die liefde wat God Drie-enig vir ons het.

Preekskets:

Ons hoor gereeld die “term” God Drie-enig, of Drie-enige God… maar wat is die bedoeling daarvan presies? Jy sal nêrens hierdie bewoording in jou Bybel kry nie, so hoekom gebruik ons dit?

Glo ons in een God, of in drie? Of soos die kategismus dit verwoord: “Terwyl daar maar tog net een, enige Goddelike Wese is, waarom praat jy van drie, naamlik die Vader, Seun en Heilige Gees?”

Hierdie is ’n leerstelling wat talle mense verwar. Hoe harder mens probeer om dit met jou logika te begryp, hoe meer ingewikkeld raak dit… en tog is dit so eenvoudig. Weereens lê die eenvoud van begrip hiervan, in die liefde.

Kennis, vertroue… en Liefde!

Video Opname:

Oktober 15, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.