Loof die Here vir sy troue liefde!

Preekskets:

Die troue liefde van die Here is die kern van ons bestaan. Sonder hierdie troue liefde is daar geen vergifnis van sondes nie, geen vernuwing of barmhartigheid of genade nie. Die Here se troue liefde is ons rede tot dankbaarheid!

Dit laat jou uitroep: “Loof die Here, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam!

Video Opname:

September 3, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.