Lewe gerig op Christus wat aan die regterhand van die Vader is.

Preekskets:

Wat beteken Jesus se hemelvaart vir jou?
Meer nog as die feit dat Hy opgevaar het na die hemel toe, wat beteken dit nou vir jou dat Hy daar aan die regterhand van die Vader sit?
Dit beteken Hy regeer, en jy moet besef waarmee Hy nou daar besig is. Hy tree daar by die Vader vir jou in, en Hy is besig om vir jou ’n plek te berei. Jou hoop, jou verwagting en jou lewe lê stewig vas in Hom geanker. Daarom behoort jou gedagtes gefokus te wees op Hom… op die dinge daar bo, en nie op die dinge van die aarde nie.

Video Opname:

Mei 9, 2024

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.