Wat beteken Jesus se hemelvaart vir jou? Meer nog as die feit dat Hy opgevaar het na die hemel toe, wat beteken dit nou vir jou dat Hy daar aan die regterhand van die Vader sit?
Hemelvaart
Hemelvaart diens / Ascension day service 2023
Erediens waarin ons die hemelvaart van ons Here Jesus Christus herdenk / Worship service wherein we commemorate the ascension of our Lord Jesus Christ.