Jesus Christus, ons Here se stamboom is ewige evangelie

Ontmoetingsdiens:

Votum en seëngroet
Lofsang: Psalm 89-1:1,2,8,12
Belydenis ooreenkomstig Twaalf Artikels

Verootmoedigingsdiens:

Afkondiging van die wet – Eksodus 20:1-17 (2020 vertaling).
Antwoord in ootmoed – Psalm 116-1:1,7,8,10

Woorddiens:

Gebed en sang: Psalm 99-1:1,2,4
Skriflesing: Matteus 1
Teksvers: Matteus 1:20,21

Antwoorddiens:

Gebed
Liefdesdiens vir die Diakonie
Slotsang: Skrifberyming 4-4:1,2,3,4 en gaan oor in Skrifberyming 4-6
Uitstuurseën

Video Opname:

Desember 21, 2025

n

Ander Preke:

God verenig sy kinders met Christus tot ‘n nuwe lewe

God verenig sy kinders met Christus tot ‘n nuwe lewe

As God se genade groter is as ons sonde, beteken dit ons kan maar aanhou sondig? Paulus antwoord met sy sterkste moontlike ontkenning: “Hoegenaamd nie!” Die rede is nie eerstens omdat sonde verkeerd is nie, maar omdat God iets ingrypend met elke gelowige gedoen het.

God bring vrede waar daar vyandskap was.

God bring vrede waar daar vyandskap was.

In Romeine 5 wys Paulus op die wonderlike vrug van regverdigmaking deur die geloof. Omdat Christus ons skuld gedra het, het ons nou vrede by God. Hierdie vrede is nie bloot ’n innerlike gevoel nie, maar die herstel van ons verhouding met God. Waar daar voorheen vyandskap was, het God deur Jesus Christus versoening bewerk.