Hy het opgestaan en die dood oorwin, sodat ons mag lewe. Soek Hom op, en jy sal sien!

Preekskets:

Ons lees in Lukas hoe die vroue, Maria Magdalena, Johanna, Maria die moeder van Jakobus, en ‘n paar ander vroue die eerste getuies was van die “leë” graf. Hulle het gesien hoe Jesus begrawe was, maar toe hulle die Maandag môre gaan om sy liggaam te behandel, was Hy nie meer daar nie.

Hy het waarlik opgestaan, maar die “nuus” daarvan was vir almal so groot dat hulle dit amper nie wou glo nie. Daarom gebruik die Here boodskappers en getuies om die “nuus” van sy opstanding oor te dra. Deur die “getuienis” open Jesus hulle “oë van geloof”.

Video Opname:

Februarie 19, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.