Hemelvaart diens / Ascension day service 2023

Preekskets / Sermon Overview:

Erediens waarin ons die hemelvaart van ons Here Jesus Christus herdenk. Ons word geroep om die Evangelie te verkondig, nie net in ons gemeente nie, maar aan die hele wêreld.

Worship service wherein we commemorate the ascension of our Lord Jesus Christ. We are called to preach the Gospel, not only in our congregation, but to the whole world.

Video Opname / Video Recording:

Mei 18, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.