Nagmaalsete en Kerssangdiens 2024
Kerk Kantoor
Lente Mark 2024
Dagboek die 31ste Augustus 2024, 08:00 – 12:00. Dit is die GKRHK Lente Mark vol pret, kos, en ander stalletjies!
Dit is persoonlik. Dit is altyd persoonlik. God het ‘n van: God van Abraham…Louwrens…Annette
Is ons ooit te onbenullig vir God? Is ons belange ooit te klein vir God dat Hy Hom sal besig hou met wat ons bekommer? Ons is gering, dis waar. Maar ons is nie vir God onbelangrik nie. Dis oor mense ons maklik afskryf dat ons begin glo ons is nie veel werd nie.
Hemelvaart diens / Ascension day service 2023
Erediens waarin ons die hemelvaart van ons Here Jesus Christus herdenk / Worship service wherein we commemorate the ascension of our Lord Jesus Christ.
Nuwe Webtuiste
Nuwe webtuiste is lewendig