God se verbond: ’n Pad van belofte en geloof.

Preekskets:

Weet jy wat is ’n verbond? Ken jy God se verbond?

Wat is die relevansie van sy verbond vir ons vandag?

’n Begrip van God se verbond gee ’n begrip van genade, belofte en geloof. ’n Begrip van God se absolute soewereiniteit.

Die verbond is ons vertrekpunt om te verstaan hoe God in sy skepping herstel beloof en bewerk het na die sondeval. As dit nie vir sy verbond was nie, was ons totaal verlore. Want deur sy verbond het Hy Homself aan ons verbind.

Video Opname:

Januarie 19, 2025

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.