God het ons eerste liefgehad en sy liefde faal nooit nie.

Preekskets:

Uit ’n gewisse kennis “weet” ek wie die Here is, en deur die krag van sy Gees vertrou ek vas op al sy beloftes. Die twee saam, kennis en vertroue, is die inhoud van my geloof.

Tog sê Paulus dat, al het ek soveel geloof dat ek berge kan versit, het ek steeds niks as ek nie die liefde daarby het nie. Die liefde is die praktiese uitleef van my vaste vertrou in die Here. Die vrug wat ek as gelowige behoort te dra.

En hierin het Christus vir ons voorgeloop as perfekte voorbeeld. God het ons eerste liefgehad, en daarom moet Sy liefde sigbaar wees in my lewe.

Video Opname:

Oktober 1, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.