GOD HET DIE KONINKRYK AAN JOU GEGEE EN ROEP JOU OM DAARIN TE WERK SONDER BEKOMMERNIS.

Preekskets:

Die sorge van die lewe…

Hoeveel van ons staan nie op een of ander tyd maar by hierdie punt nie. Omstandighede neem die oorhand en ons gedagtes is permanent gevul met vrae en bekommernis. Hoe gaan ons oorleef? Wat gaan ek nou doen? Hoe gaan ons deur hierdie ding kom?

Die Here Jesus sê: “Soek eers die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.”

Video Opname:

Junie 12, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.