God Drie-enig maak ons rein.

Preekskets:

Hierdie gedeelte was reeds aan ons berig in Handelinge 10. Hoekom sou Lukas dit dan in soveel detail weer herhaal in hoofstuk 11?

Petrus sê self in 1 Petrus 3 vers 15: “Eerbiedig Christus as Here in julle harte, altyd gereed om julle te verantwoord teenoor elkeen wat van julle rekenskap eis oor die hoop wat in julle leef.

In Handelinge 11 is dit presies wat herhaal word. Petrus se antwoord oor die hoop wat in hom leef. Die feit dat God mense rein maak, ongeag wie hulle is.

Reinigingshandelinge was goed bekend vir die Jode. Maar hier leer hulle hoe God dit self op ’n besondere manier doen.

Video Opname:

November 3, 2024

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.