Geseënd onder die vroue – geseënde diensknegte

Preekskets:

In die feesmaand is ons gefokus op die wonder van God wat mens geword het en onder ons kom woon het. In die prediking let ons op drie punte:

  • Die betroubaarheid van die goeie boodskap
  • Die onderlinge meelewing tussen die vroue wat mekaar aanspoor tot diensbaarheid
  • Die kragtige werking van die Heilige Gees wat wêrelde van insig bewerk.

Die boodskap spoor elke gelowige aan om vir diens aan te meld en as geseënde diensknegte te lewe.

Video Opname:

Desember 22, 2024

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.