CHRISTUS SE BEDIENINGSOPDRAG BEHELS OM KRAGTIG TEGETUIG VAN DIE EVANGELIE VAN GENADE VAN GOD.

Preekskets:

Om waarlik ’n gemeente van Christus te wees, is dit nodig om te weet hoe ’n gemeente van Christus behoort te lyk.

Wat is die kenmerke van ’n ware kerk/gemeente?

Kortom kom dit daarop neer dat so gemeente gehoorsaam is aan die Here Jesus se bedieningsopdrag. As voorbeeld wys die apostel Paulus wat presies dit beteken. 1) Suiwer bediening van die evangelie; 2) Suiwer bediening van die sakramente; en 3) Suiwer bediening van die tug.

Video Opname:

Maart 12, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.