Die gesonde leer is die suiwer evangelie van God.

Preekskets:

Verlede Sondag het ons gesien dat die tekens van die ware kerk, Suiwer bediening van die evangelie; Suiwer bediening van die sakramente; en Suiwer bediening van die tug is.

Daar is iets meer om te sê oor die woord “Suiwer”. Die “suiwer bediening” behels ’n onbesmette en egte bediening. Een wat in alle opsigte vashou aan die waarheid. Dit is wat Paulus op Timoteus se hart druk, en wat ook vandag vir ons geld.

Video Opname:

Maart 19, 2023

n

Ander Preke:

Die wil van die Here sal geskied.

Die wil van die Here sal geskied.

Hierdie verse in Handelinge 21 wys nie net Paulus se vasberadenheid nie, maar in besonder al die gelowiges se praktiese uitleef van die inhoud van die “Onse Vader” gebed.

God verwerf, versorg, en bou sy Kerk op.

God verwerf, versorg, en bou sy Kerk op.

In Paulus se afskeidsboodskap aan die ouderlinge van Efese is daar baie emosie betrokke. Hy verseker hulle dat hulle hom nie weer sal sien nie, en druk dit op hulle harte dat hulle verantwoordelik moet voortgaan met hulle bedieningsopdrag.