BRING MENSE NA JESUS TOE, SODAT HY HULLE DORS KAN LES MET LEWENDE WATER.

Preekskets:

In ons vorige preek het ons uit Kolossense 4 geleer dat ons woorde altyd van goeie smaak moet getuig, met sout besprinkel. Ons hoor iets van die gesegde: “Jy kan ʼn perd tot by die water bring, maar hom nie maak drink nie. Maar jy kan hom sout gee.

Met ander woorde, die inhoud van ons woorde, “die sout”, moet mense laat dors na die Here, sodat hulle self by Hom die lewende water kan kom soek.

Prakties beteken dit daardie “sout” is Christus. Ons moet van Hom getuig.

Vandag leer ons uit Jesus se gesprek met ʼn Samaritaanse vrou, hoe ons as gelowiges, mense na Hom toe kan bring deur ons getuienis, sodat Hy hulle dors kan les met lewende water.

Video Opname:

Mei 15, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.