Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe!

Preekskets:

Wat is daar wat ons meer kan doen as om God na regte te eer?

Efesiërs is vir ons ’n bekende boek, en tog, elke keer wanneer ons dit weer lees spreek dit opnuut tot die hart van elke gelowige.

Wat is my doel op aarde? Om God te prys!

Hoekom? Want Hy het my in Christus voorbestem om sy kind te wees.

Wat beteken dit vir my? Dat dit nog altyd God se plan was, en dat Hy dit so tot uitvoering bring in Christus.

Hoe leef ek nou? Verseker deur sy Heilige Gees dat ek vir ’n heerlike erfenis bestem is.

Daarom…….. Moet ek God prys!

Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe!”

Video Opname:

Maart 16, 2025

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.