ONS HERE JESUS CHRISTUS, DIE SEUN VAN DIE LEWENDE GOD, IS JOU ENIGSTE HOËPRIESTER, JOU EWIGE KONING EN JOU HOOGSTE PROFEET EN LERAAR.

Preekskets:

Ons Here Jesus CHRISTUS is die vervulling van Ou Testementiese belofte oor die MESSIAS
Die BEPERKTE VERWAGTING oor die MESSIAS onder die Jode
Ons Here Jesus CHRISTUS is die SEUN van die LEWENDE GOD
Ons Here Jesus CHRISTUS is ons ENIGSTE HOËPRIESTER
Ons Here Jesus CHRISTUS is ons HOOGSTE PROFEET en LERAAR
Ons Here Jesus CHRISTUS is ons EWIGE KONING

Video Opname:

November 13, 2022

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.