JESUS, DIE ENIGSTE NAAM VIR ONS VERLOSSING! LEEF METVRYMOEDIGHEID IN DIè NAAM.

Preekskets:

Die tyd is kort na Pinkster – die uitstorting van die Heilige Gees. Vol van die Heilige Gees bevind Petrus en Johannes hulle op die tempelterrein. Deur die genesing van ‘n verlamde sedert sy geboorte, was die aandag van die skare op hulle gefokus. Daar gebruik hulle toe die geleentheid om die Naam, Jesus Christus te verkondig as die enigste Iemand waardeur ons verlos kan word.

Video Opname:

Junie 25, 2023

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.