Die Here se sorg, opdrag en bedoeling vir sy volk, vir ons

Preekskets:


Na die uittog uit Egipte minder as 3 maande gelede, het Israel vir elf maande by Sinai gebly. Hulle het ’n tydperk van rus geniet, die wet ontvang, geleer hoe om as gelowiges op te tree, die verbond met God is bekragtig en hulle is gedoop deur die besprinkeling van offerbloed. Dit was ’n tyd van afsondering, van gemeenskap met God, en van onderrig.

  1. Die Here se sorg vir sy volk, vir ons
  2. Die Here se opdrag aan sy volk, aan ons
  3. Die Here se bedoeling met sy volk, met ons

Video Opname:

Julie 13, 2025

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.