Preekskets:
Die Heidelbergse Kategismus: Sondag 31 V&A 83 en 84
Teks: Handelinge 17: 16-34 (83’vertaling)
Die Heidelbergse Kategismus: Sondag 31 V&A 83 en 84
Teks: Handelinge 17: 16-34 (83’vertaling)
Onthou, jy is waar die Here jou geplaas het: “Moenie bang wees nie, die Here is met jou.”
Paasfees gaan nie oor hasies en sjokolade eiers nie. Dit gaan oor God se raadsplan wat onstuitbaar tot uitvoering gekom het. Dit gaan oor Jesus Christus se offer aan die kruis, Sy opstanding, Sy oorwinning oor die sonde en die dood. Dit gaan oor lewe!
Twee rowers en sondaars en tussen hulle die sondelose regverdige God en ons Verlosser! Hulle is saam met Hom en tog van mekaar geskei. Jesus Christus hang tussen hulle. Wat beteken dit vir jou en my?