Wildsfees Oppad!

Junie 10, 2022

Kom geniet die dag vol pret en plesier vir die hele familie. Teken die 30ste Julie 2022 in jou dagboek aan.

Wildspotjie kompetisie…
Stalletjies…
Biltong en Droëwors…
Wynproe…
Veiling van Wildskarkasse, Sebra vel,
…en nog soveel meer…

Die ingang is gratis.

Kontak ons by kerkkantoor@gkrhk.org.za vir meer inligting, of as jy n stalletjie wil bespreek.

Ander Gebeure:

Lente Mark 2024

Lente Mark 2024

Dagboek die 31ste Augustus 2024, 08:00 – 12:00. Dit is die GKRHK Lente Mark vol pret, kos, en ander stalletjies!