Nagmaalsete en Kerssangdiens 2024
Gebeure
Lente Mark 2024
Dagboek die 31ste Augustus 2024, 08:00 – 12:00. Dit is die GKRHK Lente Mark vol pret, kos, en ander stalletjies!
Kerssangdiens 2022
https://youtu.be/adRNmFtUTBk
Ontbyt jolyt!
Dagboek die 25ste Junie 2022. Ons gaan ‘n heerlike Wildsfees ontbyt saam geniet.
Wildsfees Oppad!
Merk solank die 30ste Julie 2022 in jou dagboek!
Kom geniet die dag vol pret en plesier vir die hele familie.
Die ingang is gratis.
Kontak ons by kerkkantoor@gkrhk.org.za vir meer inligting, of as jy n stalletjie wil bespreek.
Ons gaan fees hou!
Nuwe Webtuiste
Nuwe webtuiste is lewendig