Merk solank die 30ste Julie 2022 in jou dagboek!
Kom geniet die dag vol pret en plesier vir die hele familie.

Die ingang is gratis.
Kontak ons by kerkkantoor@gkrhk.org.za vir meer inligting, of as jy n stalletjie wil bespreek.

Ons gaan fees hou!