God is jou hele lewe. Tot Hom is die heerlikheid vir ewig!

Preekskets:

Uit Hom is daar verlossing vir gelowiges uit alle nasies.
Deur Hom leef gelowiges uit alle nasies.
Tot Hom leef gelowiges uit alle nasies.
Tot Hom is die heerlikheid vir ewig.

Video Opname:

Februarie 9, 2025

n

Ander Preke:

God se Woord het nie gefaal nie.

God se Woord het nie gefaal nie.

Vanaf hierdie Sondag af begin ons met Romeine 9 tot 11. Paulus behandel hier ’n moeilike vraag: As so baie Israeliete Jesus Christus verwerp het, het God se beloftes aan Israel dan misluk?

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

God dra sy kinders deur lyding tot by heerlikheid.

Die Nagmaal herinner ons aan die vaste grond van ons hoop: Jesus Christus het sy lewe vir ons gegee en ons met God versoen. Tog leef ons steeds in ’n wêreld van versoeking, lyding, swakheid, verlies en dood.