Kom geniet ʼn heerlike Wildsfees ontbyt saam met ons op die 25ste Junie 2022.
Baie belangrik! Bespreek vroegtydig jou plek!
Die beskikbare tydgleuwe om in te bespreek:
08:00 – 09:00
09:00 – 10:00
10:00 – 11:00
11:00 – 12:00
Die spyskaart:
Roereier
Spek
Maalvleis
Koedoe worsie
Lewer met ʼn suursousie
Gebraaide uie en tamatie sheba en pap
Roosterbrood
Koppie koffie
R100 vir Hoërskoolkinders en volwassenes.
R30 vir Laerskoolkinders
Kinders onder 7 eet gratis.
Waar? By die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal natuurlik!
Bespreek jou kaartjie sou gou moontlik by kerkkantoor@gkrhk.org.za