Preekskets:
Is ons ooit te onbenullig vir God? Is ons belange ooit te klein vir God dat Hy Hom sal besig hou met wat ons bekommer? Ons is gering, dis waar. Maar ons is nie vir God onbelangrik nie. Dis oor mense ons maklik afskryf dat ons begin glo ons is nie veel werd nie.