God het die seun se gehuil gehoor. Toe roep die Engel van God na Hagar uit die hemel en vra vir haar: Wat is fout, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het die gehuil van die seun, daar waar hy is, gehoor.
Ds. Cassie Aucamp
Droogte in ons land, as God se lewende water in die kerkopdam.
Aan weerskante van die stroom, op sy walle, sal allerhande vrugtebome groei. Hulle blare sal nie verwelk nie, en hulle vrugte sal nie opraak nie. Elke maand sal hulle nuwe vrugte dra, want dit is uit die heiligdom wat hulle water vloei. Hulle vrugte sal as voedsel dien en hulle blare tot genesing.