Algemene reëlings:
- Die Kinderfees is van Maandag die 23ste tot Vrydag die 27ste September 2024. Die program strek van 07:30 tot 13:00 daagliks. Kinders kan soggens vanaf 07:00 afgelaai word, en weer 13:00 in die middag opgelaai word. Die fees bied ’n veilige omgewing vir jou kind terwyl hy/sy kan speel en leer.
- Inskrywings is vir kinders ouderdomme 7 tot 12 jaar oud (Graad 1 tot 6) - "Gesels met ons as jy 'n ander reëling wil tref."